Die polisie in Australië het ’n 16-jarige seun doodgeskiet nadat hy ’n man in Perth met ’n mes gesteek het in ’n aanval wat ...
Die Blitsbokke het hul deelname aan die Singapoer-sewestoernooi op ’n laagtepunt afgesluit toe hulle Sondag teen Argentinië ...
Die Suid-Afrikaners sal nou Maandagoggend in hul lopie met die Bahamas, België, Spanje, Kenia, Trinidad en Tobago, Austrasië ...
Weerlig slaan toe inderdaad twee keer op dieselfde plek. Suid-Afrika se vrouesewesspan het Sondag die tweede keer die naweek ...
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur ...
Dr. Michelle van Zyl het Vrydag in die landdroshof op Somerset-Wes verskyn op aanklag van aanranding, ná ’n relletjie met ...
Die polisie in Charlottesville in die VSA, het Saterdag ten minste 25 pro-Palestynse betogers in hegtenis geneem by die Universiteit van Virginia.
Bongi Mbonambi, Eben Etzebeth en Pieter-Steph du Toit is die drie Springbokke op Rassie Erasmus sy kortlys van ...
’n Finalis in die Mev. Suid-Afrika-kompetisie van 2021 wat glo 35 634 SMS’e gestuur het om vir haarself te stem, dagvaar ...
Dean Elgar, die voormalige Protea-kaptein, vertel vir die eerste keer hoekom Shukri Conrad, die Proteas se toetsbreier, hom ...
Toe die voormalige Eskom-bedryfshoof Jan Oberholzer die kragreus verlede jaar verlaat het, het sy vrou, Lindy, geweet hy gaan ...
Kraaifontein spog dalk met die Wêreldbeker-wenner Cheslin Kolbe, maar Ashton in die Wes-Kaap het vir Grayton Rhode (9).